Wesley Snipes

Wesley Snipes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wesley Trent Snipes
Geboorte 31 Julie 1962 (1962-07-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 6
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–2010, 2013-nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wesley Snipes (gebore 1962) is 'n Afro-Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente New Jack City (1991), White Men Can't Jump (1992), Demolition Man (1993), en Blade (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search